4 JULIE 2026
STOORHUIJS WEDDING
VENUE, MOOINOOI
2.15pm Gaste arriveer & vind sitplekke
3pm Bruid arriveer & seremonie begin
4.15pm Canapés by die onthaalsaal
5.30pm Aandete-tyd
6.30pm Dansvloer open
12pm Onthaalsaal sluit
Dit sal vir ons baie beteken as jy ons troue kan bywoon en saam met ons getuie kan wees van hierdie belofte voor God.
Rsvp asseblief voor
of op 15 Mei 2026.
Stoorhuijs Wedding Venue,
C34 Buffelsfontein,
Mooinooi
Neem asseblief kennis dat die GPS aanwysings jou net tot by die ingang van die plaaspad vat. Vandaar is dit 10 - 15 minute se ry tot by die venue. Reken hierdie ekstra tyd in vir die grondpad.
Op die N4, vat die Mooinooi afrit en sit dan die GPS aan na die venue se adres.
Op die N4, ry verby die Majakaneng afrit en vat die Mooinooi afrit. Sit dan die GPS aan. (NB: Moenie die Majakaneng afrit vat nie).
Daar is geen akkomodasie op die venue perseel beskikbaar nie, maar die lys hieronder sluit die nabye akkomodasie op aangrensende plase in.
Kris was die 'new kid' in Laerskool Vastrap in 2012, en vir Maggie was dit love at first sight. Dit was eers in Desember 2018, by 'n show wat hulle saam gaan kyk het, 'as vriende', wat Kris sy move gemaak het en hulle begin uitgaan het. Sewe jaar later, vier ons binnekort
die Vorster-bruilof.

2018/12/28
Die unofficial, official date as 'vriende'.